©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                     

PlanDirek

jou onafhanklike oplossing
Kontak ‘n Finansiële Beplanner
DOEN_MY_SPAAR_SOMME
Daar moet ‘n rede wees hoekom jy aanlyn op soek is na finansiëledienste advies of oplossings! Dit kan wees dat jy net te besig is om tyd te maak om ‘n finansiële beplanner te gaan sien of jy kan dalk op ‘n afgeleë plek bly waar finansiële advies nie geredelik beskikbaar is nie. Hoe dit ook al sy, hierdie webblad gaan nie net poog om vir jou die nodige inligting waarna jy op soek is te gee nie, maar ook probeer om vir jou antwoorde te gee oor unieke oplossings wat beskikbaar is vir jou unieke individuele behoeftes. Indien jy voel dat jy, nadat jy die hulpmiddels op die webblad gebruik het, steeds nie oor genoeg inligting beskik om ‘n ingeligte besluit te neem oor die oplossing wat die beste vir jou sal werk nie, voltooi die vorm hieronder om kontak te maak met ‘n ervare finansiële beplanner wat vir jou sal bystaan op ‘n manier wat vir jou sal kan adviseer* of leiding gee hoe om oplossings te kry vir jou unieke omstandighede of behoeftes. Voltooi die vorm om kontak te maak:

* T&V’s wanneer jy opsoek is na advies of ‘n afspraak wil maak:

Hierdie webblad se doel is om vir gebruikers van finansiëledienste te help om kontak te maak met finansiële adviseurs wat advies kan en mag gee, inligting te bekom om ingeligte besluite te kan neem, berekeninge te laat doen om unieke behoeftes te kwantifiseer, belangrikheid van advies te beklemtoon en/of te help om ‘n  afspraak te maak met gekwalifiseerde, onafhanklike en ervare finansiële adviseur. Deur die webblad te gebruik kan jy gemoedsrus hê dat  ‘n unieke oplossing vir jou unieke finansiëledienste behoefte gevind kan word. Hierdie blad word deur onafhanklike, gekwalifiseerde en professionele finansiële adviseurs beman wat nie salarisse verdien nie maar fooie en / of kommissie verdien vir dienste gelewer. Die finansiële adviseurs kan nie en sal nie betrokke raak in dispute of klagtes oor maatskappye / produkte / dienste wat nie deur hulself gelewer is nie. Indien u so ‘n dispuut of klagte het, moet u die betrokke diensverskaffer / diensmaatskappy kontak om antwoorde te kry op u vrae en as u nie tevrede is met die antwoorde nie, moet u ‘n formele klagte-prosedure volg soos uiteengesit in die kontrak wat jy ontvang het vanaf die betrokke diens- of produkverskaffer. Onafhanklike Advies & Oplossings  
PPS Investments | South African Unit Trusts | Tax-Free Investment | International Unit Trusts | Endowment Plan | Retirement Annuity | Preservation Fund | Living Annuity
ABSA Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
FNB  | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
Standard Bank Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
Nedbank Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius  ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                                               -
Finansiële Beplanner Daar moet ‘n rede wees hoekom jy aanlyn op soek is na finansiëledienste advies of oplossings! Dit kan wees dat jy net te besig is om tyd te maak om ‘n finansiële beplanner te gaan sien of jy kan dalk op ‘n afgeleë plek bly waar finansiële advies nie geredelik beskikbaar is nie. Hoe dit ook al sy, hierdie webblad gaan nie net poog om vir jou die nodige inligting waarna jy op soek is te gee nie, maar ook probeer om vir jou antwoorde te gee oor unieke oplossings wat beskikbaar is vir jou unieke individuele behoeftes. Indien jy voel dat jy, nadat jy die hulpmiddels op die webblad gebruik het, steeds nie oor genoeg inligting beskik om ‘n ingeligte besluit te neem oor die oplossing wat die beste vir jou sal werk nie, voltooi die vorm hieronder om kontak te maak met ‘n ervare finansiële beplanner wat vir jou sal bystaan op ‘n manier wat vir jou sal kan adviseer    of leiding gee hoe om oplossings te kry vir jou unieke omstandighede of behoeftes. Kontak die Adviseur: Terme & Voorwaardes met Kontak! Hierdie webblad se doel is om vir gebruikers van finansiëledienste te help om kontak te maak met finansiële adviseurs wat advies kan en mag gee, inligting te bekom om ingeligte besluite te kan neem, berekeninge te laat doen om unieke behoeftes te kwantifiseer, belangrikheid van advies te beklemtoon, blootstelling te kry aan kwaliteit onafhanklike oplossings  en/of lg. oplossing te implimenteer op ‘n manier wat jy verkies. Deur die webblad te gebruik kan jy gemoedsrus hê dat  ‘n unieke onafhanklike oplossing wat vir jou sal werk vir jou unieke finansiëledienste behoefte gevind sal kan word. Hierdie blad word deur onafhanklike, gekwalifiseerde en professionele finansiële adviseurs beman wat nie salarisse verdien nie maar fooie en / of kommissie verdien vir dienste gelewer. Die finansiële adviseurs kan nie en sal nie betrokke raak in dispute of klagtes oor maatskappye / produkte / dienste wat nie deur hulself gelewer is nie. Indien u so ‘n dispuut of klagte het, word u aangemoedig om die betrokke diensverskaffer / diensmaatskappy kontak wat die diens gelewer het om antwoorde te kry op u vrae. Meer kennisgewings …  
*
Onafhanklike Advies & Oplossings
PPS Investments | South African Unit Trusts | Tax-Free Investment | International Unit Trusts | Endowment Plan | Retirement Annuity | Preservation Fund | Living Annuity
ABSA Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
FNB  | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
Standard Bank Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
Nedbank Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond

PlanDirek

jou onafhanklike oplossing