©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                     

PlanDirek

jou onafhanklike oplossing

Aftreebeplanning > Spaar vir aftrede > Uittree-annuïteit > Bereken Behoefte ...

Hoeveel moet jy spaar vir jou aftrede?

Gebruik die rekenaar om te bereken hoeveel jy moet spaar om te verseker dat jy die sorgvrye aftrede sal ervaar wat jy graag wil hê.   As jy bietjie lank gewag het om vir jou aftrede te begin spaar, moet jy nie moed verloor nie maar eerder die dringendheid en belangrikheid daarvan besef om so gou as moontlik, vir so lank as moontlik, so veel as moontlik te begin spaar! Aangesien ekonomiese aanwysers gedurig verander, is dit belangrik om gereeld jou sommetjies te kom doen om te sien of jy op koers is met jou aftreebeplanning en of jy aanpassings aan jou plan moet maak!  

Kry Onafhanklike Advies & Onpartydige Oplossings

©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius  ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                                               -
Aftreebeplanning: Spaar vir aftrede > Uittree-annuïteit > Bereken Behoefte ...

Hoeveel moet jy spaar vir jou aftrede?

Gebruik die rekenaar om te bereken hoeveel jy moet spaar om te verseker dat jy die sorgvrye aftrede sal ervaar wat jy graag wil hê.   As jy bietjie lank gewag het om vir jou aftrede te begin spaar, moet jy nie moed verloor nie maar eerder die dringendheid en belangrikheid daarvan besef om so gou as moontlik, vir so lank as moontlik, so veel as moontlik te begin spaar! Aangesien ekonomiese aanwysers gedurig verander, is dit belangrik om gereeld jou sommetjies te kom doen om te sien of jy op koers is met jou aftreebeplanning en of jy aanpassings aan jou plan moet maak!

Kry Onafhanklike Advies &

Onpartydige Oplossings

Finansieledienste inligting & hulpmiddels Finansieledienste inligting & hulpmiddels

PlanDirek

jou onafhanklike oplossing