©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                     

PlanDirek

jou onafhanklike oplossing

Aftreebeplanning > Spaar vir aftrede > Uittree-annuïteit ...

Meer oor ‘n Uittree-annuïteit 

‘n Nuwe Generasie Uittree-annuïteit (UA) is waarskynlik die mees geskikte manier om vir aftrede voorsiening te maak of om jou huidige spaargeld of beleggings wat vir aftrede bedoel is aan te vul. Jy kan daaraan dink as ‘n doen-dit-jouself pensioenplan. Die fondse in ‘n uittree-annuïteit is teen krediteure beskerm en die premiebydrae is binne vasgestelde perke aftrekbaar van jou belasbare inkomste.

Hoe werk 'n uittree-annuïteit?

Jy maak ‘n gereelde maandelikse bydrae tot 'n uittree-annuïteit met die geleentheid om enkelbedrae by te voeg soos die behoefte mag wees. ‘n Eenmalige enkelpremie kan ook in ‘n uittree-annuïteit gemaak word.  Huidige wetgewing laat jou toe om ’n gedeelte of selfs al jou bydraes van jou belasbare inkomste af te trek, onderworpe aan sekere perke. Jou geld bly veilig in die aftreefonds want jou krediteure kan nie op die fondsvoordeel beslag lê nie. Jou bydrae tot die uittree-annuïteit word in fondse van jou keuse belê en groei oor die termyn om vir jou die aftreevoordeel te voorsien. Jy kan enige tyd vanaf ouderdom 55 aftree. Wanneer jy aftree, ontvang jy jou aftreevoordeel. Volgens wet kan tot een derde van die opbrengs in kontant geneem word. Die res moet herbelê word en die opbrengs moet gebruik word om lewenslank aan jou ’n gereelde maandelikse pensioen te betaal.

Voordele wat 'n uittree-annuïteit bied!

Hoewel daar faktore is wat jou aftreevoorsiening kan bedreig – soos om nie in staat te wees om genoeg te kan spaar nie, skuld, inflasie, noodsaaklike huishoudelike en versorgingsdienste en mediese uitgawes – bied ’n uittree-annuïteit jou een van die beste aftreevoorsieningsinstrumente wat beskikbaar is. Seker die belangrikste voordeel van 'n uittree-annuïteit is dat dit 'n gedissiplineerde manier van spaar is. Daar is verskeie belastingvoordele wat ter sprake kom indien jy tot 'n uittree-annuïteit bydra, nl.: Huidige wetgewing laat jou toe om ’n gedeelte of selfs al jou bydraes van jou belasbare inkomste af te   trek, onderworpe aan sekere perke. Gebruik die berekening op die webblad om te bepaal hoeveel jy sal kan aftrek. Bydraes wat nie in die huidige belastingjaar toegelaat word as aftrekking nie kan na 'n volgende jaar van aanslag oorgedra word. Indien daar oor die termyn van die uittree-annuïteit bydraes is wat nie afgetrek kon word nie, kan dit wanneer jy aftree, gebruik word om jou belastingvrye bedrag wat jy ontvang te vergroot. Die fondse wat jy binne jou uittree-annuïteit kies word baie voordelig belas. (rente, huurinkomste verdien, dividende inkomste en kapitaal appresiasie is belastingvry) Jou enkelbedrag by dood of by aftrede is belastingvry tot en met R 500 000. Bedrae meer as R 500 000 by dood of aftrede word ook teen baie gunstige belastingskale belas. By dood sal enige bedrae wat as lyfrente uitbetaal word vry wees van boedelbelasting. Indien jy werkgewer verlaat en 'n ontrekkingsvoordeel vanuit 'n pensioen- of voorsorgfonds ontvang, kan jy dit bewaar deur dit belastingvry oor te dra na 'n uittree-annuïteit. Jou geld bly veilig in die aftreefonds indien jy insolvent raak, want jou krediteure kan nie op die fondsvoordeel beslag lê nie. As jy van werk verander, hoef jy nie jou belegging te beëindig nie. Jy gaan eenvoudig voort met jou bydraes tot die aftreefonds Geen eksekuteursfooie is betaalbaar op uittree-annuïteit voordele nie. Begunstigdes hoef nie te wag vir 'n boedel om afgehandel te word voordat hulle toegang tot uittree- annuïteit gelde het nie. Met die nuwe generasie uittree-annuïteite wat ons op die webblad aanbied kry jy 'n deursigtige spaar- instrument met 'n verskeidenheid van onderliggende beleggingskeuses, sodat jy jou risiko oor die termyn kan versprei. By aftrede het jy 'n keuse tussen tradisionele lyfrentes of aandelegekoppelde lyfrentes. Jy kan 'n fonds vir na-aftrede mediese uitgawes op 'n belasting effektiewe manier spaar.

Kry Onafhanklike Advies & Onpartydige Oplossings

uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele
uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele
©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius  ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                                               -
Aftreebeplanning: Spaar vir aftrede > Uittree-annuïteit ...

Meer oor ‘n Uittree-annuïteit 

‘n Nuwe Generasie Uittree-annuïteit (UA) is waarskynlik die mees geskikte manier om vir aftrede voorsiening te maak of om jou huidige spaargeld of beleggings wat vir aftrede bedoel is aan te vul. Jy kan daaraan dink as ‘n doen-dit-jouself pensioenplan. Die fondse in ‘n uittree- annuïteit is teen krediteure beskerm en die premie- bydrae is binne vasgestelde perke aftrekbaar van jou belasbare inkomste.

Hoe werk 'n uittree-annuïteit?

Jy maak ‘n gereelde maandelikse bydrae tot 'n uittree-annuïteit met die geleentheid om enkel- bedrae by te voeg soos die behoefte mag wees. ‘n Eenmalige enkelbedrag premie kan ook in ‘n uittree-annuïteit gemaak word.  Huidige wetgewing laat jou toe om ’n gedeelte of selfs al jou bydraes van jou belasbare inkomste af te trek, onderworpe aan sekere perke. Jou geld bly veilig in die aftreefonds want jou krediteure kan nie op die fondsvoordeel beslag lê nie. Jou bydrae tot die uittree-annuïteit word in fondse van jou keuse belê en groei oor die termyn om vir jou die aftreevoordeel te voorsien. Jy kan enige tyd vanaf ouderdom 55 aftree. Wanneer jy aftree, ontvang jy jou aftreevoordeel. Volgens wet kan tot een derde van die opbrengs in kontant geneem word. Die res moet herbelê word en die opbrengs moet gebruik word om lewenslank aan jou ’n gereelde maandelikse pensioen te betaal.

Voordele wat 'n uittree-annuïteit bied!

Hoewel daar faktore is wat jou aftreevoorsiening kan bedreig – soos om nie in staat te wees om genoeg te kan spaar nie, skuld, inflasie, noodsaaklike huishoudelike en versorgingsdienste en mediese uitgawes – bied ’n uittree- annuïteit jou een van die beste aftreevoorsienings- instrumente wat beskikbaar is. Die heel belangrikste voordeel is natuurlik dat dit ‘n gedissiplineerde manier van spaar is vir jou aftrede. Daar is verskeie belastingvoordele wat ter sprake kom indien jy tot 'n uittree-annuïteit bydra, nl.: Huidige wetgewing laat jou toe om ’n gedeelte of selfs al jou bydraes van jou belasbare inkomste af te trek, onderworpe aan sekere perke. Gebruik die berekening op die webblad om te bepaal hoeveel jy sal kan aftrek. Bydraes wat nie in die huidige belastingjaar toegelaat word as aftrekking nie kan na 'n volgende jaar van aanslag oorgedra word. Indien daar oor die termyn van die uittree-annuïteit bydraes is wat nie afgetrek kon word nie, kan dit wanneer jy aftree, gebruik word om jou belastingvrye bedrag wat jy ontvang te verhoog. Die fondse wat jy binne jou uittree-annuïteit kies word baie voordelig belas. (rente, huurinkomste verdien, dividende inkomste en kapitaal appresiasie is belastingvry) Jou enkelbedrag by dood of by aftrede is belasting- vry tot en met R 500 000. Bedrae meer as R 500 000 by dood of aftrede word ook teen baie gunstige belastingskale belas. By dood sal enige bedrae wat as lyfrente uitbetaal word vry wees van boedelbelasting. Indien jy werkgewer verlaat en 'n  ontrekkings- voordeel vanuit 'n pensioen- of voorsorgfonds ontvang, kan jy dit bewaar deur dit belastingvry oor te dra na 'n uittree-annuïteit. Jou geld bly veilig in die aftreefonds indien jy insolvent verklaar word, want jou krediteure kan nie op fondsvoordeel beslag lê nie. As jy van werk verander, hoef jy nie jou belegging te beëindig nie. Jy gaan eenvoudig voort met jou bydraes tot die aftreefonds Geen eksekuteursfooie is betaalbaar op uittree- annuïteit voordele nie. Begunstigdes hoef nie te wag vir 'n boedel om afgehandel te word voordat hulle toegang tot uittree-annuïteit gelde het nie. Met die nuwe generasie uittree-annuïteite wat ons op die webblad aanbied kry jy 'n deursigtige spaar- instrument met 'n verskeidenheid van onderliggende beleggingskeuses, sodat jy jou risiko oor die termyn kan versprei. By aftrede het jy 'n keuse tussen tradisionele lyfrentes of aandelegekoppelde lyfrentes. Jy kan 'n fonds vir na-aftrede mediese uitgawes op 'n belasting effektiewe manier spaar.

Kry Onafhanklike Advies &

Onpartydige Oplossings

uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele
uittree-annuïteit | aftree-annuïteit | aftreeplan voordele
Finansieledienste inligting & hulpmiddels Finansieledienste inligting & hulpmiddels

PlanDirek

jou onafhanklike oplossing