©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                     

PlanDirek

jou onafhanklike oplossing
Beleggings:
DOEN_MY_SPAAR_SOMME
DOEN_MY_SPAAR_SOMME
DOEN_MY_SPAAR_SOMME
DOEN_MY_SPAAR_SOMME
Die Regte Belegging vir Jou? Wanneer jy ‘n belegging oorweeg is dit baie belangrik om te besef dat ‘n belegging is nie sommer net ‘n belegging nie! Daar is 100de beleggings waaruit jy kan kies en daar is ontelbare kombinasies van samestellings van onderliggende bates waaruit gekies kan word. Daar is baie produkverskaffers en verkoopsmense wat elkeen sy eie produk wil bemark en baie redes het hoekom hulle produkte die regte produk is vir jou. Moet egter nie moed verloor nie! Deur ‘n paar eenvoudige reëls na te kom en logiese stappe te volg sal jy die regte belegging vind wat die beste vir jou unieke situasie sal werk. Belangrike Beleggings  Reëls

Ken jouself!

Voordat jy belê moet jy weet wat jou doelwitte is met die belegging. Jy moet goed deurdagte doelwitte hê. Jou doelwitte is baie belangrik as jy jouself wil ken want doelwitte sal jou help om te verstaan wat jy met die belegging wil bereik. Deel daarvan om jouself te ken is om jou begroting te ken. Jy kan nie belê as jy nie fondse het nie. Jy moet ook jou tolerasie teenoor risiko verstaan aangesien jou toleransie teenoor risiko sal bepaal wat se tipe belegger jy is. Jy sal heelwaarskynlik ‘n ‘lekker slaap’ beleggings benadering wil hê – dis ‘n goed beplande beleggings portefeulje wat so saamgestel is dat selfs as dit nie goed gaan met jou belegging nie, soos dit soms met beleggings gaan, jy steeds lekker kan slaap!

Verstaan risiko!

Risiko is ‘n komponent van enige belegging! Van die bekendste riskos wat jy in ‘n belegging het is inflasie risikos, besigheidsrisikos, rentekoers risikos, finansiële risikos, mark risikos, politiese en regulatoriese risikos, wisselkoers risikos en likiditeit risikos. Die sleutel tot risikobestuur is om verskillende tipes risiko te verstaan en om te belê in ‘n produk met ‘n aanvaarbare risiko waarmee jy gemaklik is. Dis uiters belangrik dat jy die risikovlak vind waarmee jy die gemaklikste is. Om ‘n aanduiding te kry van jou risikoprofiel kan jy meer lees daaroor onder aan die blad  en/of jy kan ons berekening van jou risikoprofiel gebruik.

Diversifiseer!

Diversifikasie is jou beste verweer teen risiko! Jy behoort in ‘n verskeidenheid van bates en bateklasse te belê. Diversifikasie beteken nie jy moet in tien verskillende banke belê nie. Dit beteken jy moet in verskillende maatskappy, industrië en selfs lande belê. Bank aandele sal almal neig om saam op of af te beweeg. Om werklik gediversifiseer te wees moet jy in verskillende industrië en selfs lande te belê wat nie aan dieselfde ekonomiese en risikofaktors bloodgestel is nie. Maak seker jy verstaan die risiko van elk van jou beleggings. Om te belê is riskant en onseker - minimaliseer risiko deur jou portefeulje te diversifiseer. Die finansiële adviseurs wat hul dienste op die webblad aanbied verteenwoordig groot handelsnaam produkverskaffers wat verskillende gediversifiseerde fondse het wat volgens verskillende risiko mandate bestuur word deur ervare fondsbestuurders. Lg. fondse kan ‘n oplossing wees vir beleggers aangesien dit gemoedsrus gee dat beleggers se geld volgens hul risikoprofiel bestuur word in ‘n gediversifiseerde belegging deur ervare fondsbestuurders!

Belê in lae koste, belasting effektiewe beleggings!

Kyk mooi na die kostes van enige potensiële belegging, insluitende bestuursfooie en belastings. Onthou altyd dat ‘n rand wat jy spaar meer werd is as ‘n rand wat jy verdien; dit is omdat jy belasting moet betaal op elke rand wat jy verdien teenoor elke rand wat jy spaar word gespaar nadat belasting daarop betaal is en jy kan rente op inkomste verdien! Dit is nie belangrik hoeveel geld jy maak nie, maar eerder hoeveel jy oorhou na kostes, belasting en inflasie wat jou sal verryk.

Jy moet ‘n langtermyn siening hê!

Jy sal jou doelwitte kan bereik as jy ‘n langtermyn siening het. Belê oordeelkundig, daar is nie vinnig ryk word skemas wat werk nie en korttermyn beleggings is duur in terme van tyd, transaksiekostes en belastings. Hou ten minste ‘n gedeelte van jou geld in die markte belê oor die langtermyn. Hou in gedagte dat as jy jou geld uit die markte haal en ophou spaar, kan dit jou spaarpoging tot stilstand bring.

Wees baie versigtig as jy in individuele bates belê!

Indien jy in individuele bates belê (wat nie aanbeveel word nie), ken jou belegging! Doen jou huiswerk. Indien jy nie tyd het om navorsing oor die beleggingsvorm te doen nie, belê eerder in effektetrust wat baie fondse het wat in individuele batetipes belê. Ken die effektetrust maatskappy by wie jy belê. Maak seker jy belê by ‘n maatskappy wat ‘n goeie reputasie het en daarvoor bekend is dat hulle aan beleggers se verwagtinge voldoen. Wees versigtig met jou geld en belê dit oordeelkundig deur alle beleggings begindels in gedagte te hou.

Belê slegs by hoë kwaliteit, gelisensieerde, betroubare mense en instansies!

Wanneer jy hulp nodig het, moet jy nie bang wees om vrae te vra nie. Dis egter belangrik dat jy die advies vrae by goeie mense wie se aksies en optrede in ooreenstemming is met die beginsels wat op die blad bespreek word. Gebruik die hulpbronne tot jou beskikking maar wees bewus van hoe die hulpbronne vergoed word! Maak seker dat die finansiële adviseurs wat jy gebruik die nodige lisensie, kwalifikasies en ervaring het om jou van advies te voorsien oor die wye reeks van beleggingsinstrumente ( jy behoort ‘n gediversiviseerde portefeulje te oorweeg). Onthou dat alle kostes geopenbaar moet word aan jou die kliënt en dat adviesfooi onderhandelbaar is. Moet nie bang wees om vrae te vrae nie en as jy nie dink die adviesfooie is geregverdig vir die diens wat gelewer is nie, bespreek dit met die finansiële adviseur.

Ontwikkel ‘n goeie beleggingsplan en volg dit getrou na!

Indien jy die basiese beginsels van beleggings nakom kan jy vir jou ‘n plan saamstel wat sal voldoen aan jou doelwitte en begroting. Volg die plan getrou na. ‘n Beleggingsplan is ‘n ‘padkaart’ van jou beleggings risikos en opbrengste, beperkings en beleggings strategië. Risikoprofiel beskrywing en eienskappe
Onafhanklike Advies & Oplossings
PPS Investments | South African Unit Trusts | Tax-Free Investment | International Unit Trusts | Endowment Plan | Retirement Annuity | Preservation Fund | Living Annuity
ABSA Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
FNB  | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
Standard Bank Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
Nedbank Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
NUUT! BEGRAFNISPOLIS
©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius  ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                                               -
Beleggings Wanneer jy ‘n belegging oorweeg is dit baie belangrik om te besef dat ‘n belegging is nie sommer net ‘n belegging nie! Daar is 100de beleggings waaruit jy kan kies en daar is ontelbare kombinasies van samestellings van onderliggende bates waaruit gekies kan word. Daar is baie produkverskaffers en verkoopsmense wat elkeen sy eie produk wil bemark en baie redes het hoekom hulle produkte die regte produk is vir jou. Moet egter nie moed verloor nie! Deur ‘n paar eenvoudige reëls na te kom en logiese stappe te volg sal jy die regte belegging vind wat die beste vir jou unieke situasie sal werk. Beleggings Beginsels

Ken jouself!

Voordat jy belê moet jy weet wat jou doelwitte is met die belegging. Jy moet goed deurdagte doelwitte hê. Jou doelwitte is baie belangrik as jy jouself wil ken want doelwitte sal jou help om te verstaan wat jy met die belegging wil bereik. Deel daarvan om jouself te ken is om jou begroting te ken. Jy kan nie belê as jy nie fondse het nie. Jy moet ook jou tolerasie teenoor risiko verstaan aangesien jou toleransie teenoor risiko sal bepaal wat se tipe belegger jy is. Jy sal heelwaarskynlik ‘n ‘lekker slaap’ beleggings benadering wil hê – dis ‘n goed beplande beleggings portefeulje wat so saamgestel is dat selfs as dit nie goed gaan met jou belegging nie, soos dit soms met beleggings gaan, jy steeds lekker kan slaap!

Verstaan risiko!

Risiko is ‘n komponent van enige belegging! Van die bekendste riskos wat jy in ‘n belegging het is inflasie risikos, besigheidsrisikos, rentekoers risikos, finansiële risikos, mark risikos, politiese en regulatoriese risikos, wisselkoers risikos en likiditeit risikos. Die sleutel tot risikobestuur is om verskillende tipes risiko te verstaan en om te belê in ‘n produk met ‘n aanvaarbare risiko waarmee jy gemaklik is. Dis uiters belangrik dat jy die risikovlak vind waarmee jy die gemaklikste is. Om ‘n aanduiding te kry van jou risikoprofiel kan jy meer lees daaroor onder aan die blad en/of jy kan ons berekening van jou risikoprofiel gebruik.

Diversifiseer!

Diversifikasie is jou beste verweer teen risiko! Jy behoort in ‘n verskeidenheid van bates en bateklasse te belê. Diversifikasie beteken nie jy moet in tien verskillende banke belê nie. Dit beteken jy moet in verskillende maatskappy, industrië en selfs lande belê. Bank aandele sal almal neig om saam op of af te beweeg. Om werklik gediversifiseer te wees moet jy in verskillende industrië en selfs lande te belê wat nie aan dieselfde ekonomiese en risikofaktors bloodgestel is nie. Maak seker jy verstaan die risiko van elk van jou beleggings. Om te belê is riskant en onseker - minimaliseer risiko deur jou portefeulje te diversifiseer. Die finansiële adviseurs wat hul dienste op die webblad aanbied verteenwoordig groot handelsnaam produkverskaffers wat verskillende gediversifiseerde fondse het wat volgens verskillende risiko mandate bestuur word deur ervare fondsbestuurders. Lg. fondse kan ‘n oplossing wees vir beleggers aangesien dit gemoedsrus gee dat beleggers se geld volgens hul risikoprofiel bestuur word in ‘n gediversifiseerde belegging deur ervare fondsbestuurders!

Belê in lae koste, belasting effektiewe

beleggings!

Kyk mooi na die kostes van enige potensiële belegging, insluitende bestuursfooie en belastings. Onthou altyd dat ‘n rand wat jy spaar meer werd is as ‘n rand wat jy verdien; dit is omdat jy belasting moet betaal op elke rand wat jy verdien teenoor elke rand wat jy spaar word gespaar nadat belasting daarop betaal is en jy kan rente op inkomste verdien! Dit is nie belangrik hoeveel geld jy maak nie, maar eerder hoeveel jy oorhou na kostes, belasting en inflasie wat jou sal verryk.

Jy moet ‘n langtermyn siening hê!

Jy sal jou doelwitte kan bereik as jy ‘n langtermyn siening het. Belê oordeelkundig, daar is nie vinnig ryk word skemas wat werk nie en korttermyn beleggings is duur in terme van tyd, transaksiekostes en belastings. Hou ten minste ‘n gedeelte van jou geld in die markte belê oor die langtermyn. Hou in gedagte dat as jy jou geld uit die markte haal en ophou spaar, kan dit jou spaarpoging tot stilstand bring.

Wees baie versigtig as jy in

individuele bates belê!

Indien jy in individuele bates belê (wat nie aanbeveel word nie), ken jou belegging! Doen jou huiswerk. Indien jy nie tyd het om navorsing oor die beleggingsvorm te doen nie, belê eerder in effektetrust wat baie fondse het wat in individuele batetipes belê. Ken die effektetrust maatskappy by wie jy belê. Maak seker jy belê by ‘n maatskappy wat ‘n goeie reputasie het en daarvoor bekend is dat hulle aan beleggers se verwagtinge voldoen. Wees versigtig met jou geld en belê dit oordeelkundig deur alle beleggings begindels in gedagte te hou.

Belê slegs by hoë kwaliteit,

gelisensieerde, betroubare mense en

instansies!

Wanneer jy hulp nodig het, moet jy nie bang wees om vrae te vra nie. Dis egter belangrik dat jy die advies vrae by goeie mense wie se aksies en optrede in ooreenstemming is met die beginsels wat op die blad bespreek word. Gebruik die hulpbronne tot jou beskikking maar wees bewus van hoe die hulpbronne vergoed word! Maak seker dat die finansiële adviseurs wat jy gebruik die nodige lisensie, kwalifikasies en ervaring het om jou van advies te voorsien oor die wye reeks van beleggingsinstrumente ( jy behoort ‘n gediversiviseerde portefeulje te oorweeg). Onthou dat alle kostes geopenbaar moet word aan jou die kliënt en dat adviesfooi onderhandelbaar is. Moet nie bang wees om vrae te vrae nie en as jy nie dink die adviesfooie is geregverdig vir die diens wat gelewer is nie, bespreek dit met die finansiële adviseur.

Ontwikkel ‘n goeie beleggingsplan en

volg dit getrou na!

Indien jy die basiese beginsels van beleggings nakom kan jy vir jou ‘n plan saamstel wat sal voldoen aan jou doelwitte en begroting. Volg die plan getrou na. ‘n Beleggingsplan is ‘n ‘padkaart’ van jou beleggings risikos en opbrengste, beperkings en beleggings strategië. Risiko & eienskappe Doen jou Berekeninge Van die Produkte Onafhanklike Advies