©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                     

PlanDirek

jou onafhanklike oplossing
Korttermynversekering :
DOEN_MY_SPAAR_SOMME
DOEN_MY_SPAAR_SOMME
Korttermynversekering vir die Individu en Besighede
Korttermynversekering vir die Individu en Besighede Korttermynversekering vir die Individu en Besighede Korttermynversekering vir die Individu en Besighede
DOEN_MY_SPAAR_SOMME
STI_EIENDOM
STI_MOTOR
STI_ONGEVALLE
STI_AANSPREEKLIKHEID
STI_INGENEURS
DOEN_M Korttermynversekering vir die Individu en Besighede Korttermynversekering vir die Individu en Besighede
Korttermynversekering vir die Individu en Besighede
Korttermynversekering Korttermynversekering verskaf beskerming vir jou waardevolle besittings en bates vir die dag wat jy ‘n onverwagse verlies of skade ly aan jou besittings. Wanneer jy die dag onverwagse skade of 'n verlies ly is dit belangrik dat jy die regte korttermynversekering het wat jou verlies of skade aanspreek soos wat jy sou verwag. Dit sal 'n baie groot skok vir enige versekerde wees as hy onder die indruk is dat hy voldoende verseker is om uit te vind hy is nie gedek is vir die bate of gebeurlikhede waarvoor hy gedink het hy is verseker nie of om op eisstadium uit te vind dat sy bybetaling is meer as wat die skade is wat hy gely het. Maak dus seker jy gebruik ervare adviseurs wat die diens aanbied of versoek ‘n kwotasie  vanaf die webblad en kry gemoedsrus dat ‘n voorkeur diensverskaffer jou sal skakel! Persoonlike Versekering

          Voertuig

Dekking vir motors, motorfietse, klassieke voertuie, luukse voertuie, 4x4-voertuie, woonwaens, selfaangedrewe woonwa, sleepwaens, gholfkarretjies, gemotoriseerde grassnyers, inkopiekarretjies en gespesifiseerde bybehore.

          Eiendom

Dekking vir inhoud en geboue. Kliënte kan kies om inhoud op ’n bate allerisiko-grondslag te dek.

          Alle risiko’s

Ongespesifiseerde en gespesifiseerde allerisiko-dekking.

          Watervaartuig

Dekking vir romp, binneboordmotors, buiteboordmotors, ekstras, gespesifieerde bybehore en watervaartuig- sleepwaens.

          Ongevalle

Persoonlike regsaanspreeklikheid, Uitgebreide persoonlike regsaanspreeklikheid, Regkoste en regsuitgawes en Persoonlike ongevalle. Beskerm besigheid se eiendom

          Brand

Die Brandafdeling bied dekking vir geboue, inhoud, voorraad, huur en/of spesifieke items wat beskadig of vernietig word weens versekerde gevare, soos in die polisbylae beskryf.

          Geboue Omvattend

Die Afdeling Geboue Omvattend verskaf dekking teen skade aan eiendom veroorsaak deur versekerde gevare soos omskryf in die bylae, skade waarvoor die Versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal opvolgend tot die toevallige dood, liggaamlike besering of siekte van enige persoon (omskryf) en skade aan derde partye se eiendom wat voortspruit uit die Versekerde se eienaarskap daarvan.

          Kantoorinhoud

Die Afdeling Kantoorinhoud verskaf dekking teen skade aan inhoud en dokumente veroorsaak deur versekerde gevare soos in die bylae as ingesluit vermeld en skade aan dokumente of verlies daarvan waarvoor die Versekerde wetlik aanspreeklik gehou kan word, asook dekking vir verhoogde bedryfskostes en huurgeld as gevolg van skade aan inhoud.

  Sake-onderbreking

Die Afdeling Sakeonderbreking verskaf dekking vir verlies volgende op onderbreking of inmenging met die besigheid as gevolg van skade aan eiendom veroorsaak deur versekerde gevare soos omskryf.

          Rekeninge Ontvangbaar

Hierdie afdeling verskaf dekking vir verlies van of skade aan die versekerde se rekeningboeke of ander besigheids- of rekordboeke as gevolg waarvan die versekerde nie in staat is om die uitstaande debietsaldo’s wat ten volle of gedeeltelik aan hom verskuldig is, na te spoor of vas te stel nie.

          Diefstal

Hierdie afdeling verskaf dekking vir verlies van of skade aan al die inhoud van enige versekerde gebou weens diefstal wat met kragdadige en gewelddadige betreding tot of verlating van sodanige gebou gepaardgaan.

          Geld

Geldafdeling gee dekking vir verlies of skade aan geld soos gedefinieer.

          Glas

Hierdie afdeling bied dekking vir die verlies van of skade aan interne en eksterne glas, letterskilderwerk en die behandeling daarvan.

          Getrouheid

Hierdie afdeling verskaf dekking vir verlies van geld en/of ander eiendom wat gesteel is deur ‘n werknemer van die Versekerde, sowel as vir direkte finansiële verlies deur die Versekerde gelei as gevolg van bedrog of oneerlikheid van ‘n werknemer van die Versekerde.

          Goedere in transito

Goedere in transito afdeling maak voorsiening vir verlies van of skade aan die hele of ‘n deel van die eiendom wat in die bylae beskryf word en aan die versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik is, as gevolg van ‘n ongeval of teespoed, in die loop van transito.

          Sake Alle Risiko’s

Die afdeling verskaf dekking vir verlies van of skade aan eiendom soos in die polisbylae beskryf deur enige ongeval of teëspoed wat nie andersins uitgesluit is nie.

          Toevallige Skade

Die Afdeling Toevallige Skade bied dekking vir toevallige fisieke verlies van of skade aan die Versekerde Eiendom by of in die omgewing van die perseel wat nie andersins verseker is nie, of waarvoor versekering nie beskikbaar is nie soos beskryf onder Omskrewe Gebeurtenisse.

          Persoonlike Alle Risiko’s

Hierdie afdeling bied dekking vir verlies van of skade aan persoonlike eiendom soos omskryf in die polisbylae deur enige ongeval of teëspoed wat nie andersins uitgesluit is nie.

          Huiseienaars

Die Afdeling Huiseienaars verskaf dekking vir verlies van of skade aan eiendom veroorsaak deur die versekerde gevare soos omskryf in die bylae.

          Huisbewoners

Die Afdeling Huisbewoners verskaf dekking vir verlies van of skade aan ‘n gedeelte van of totale inhoud soos omskryf in die polisbylae.

          Grasperke en Besproeiingstelsels

Die afdeling verskaf dekking vir skade aan grasperke en besproeiingstelsels asook aanspreeklikheid deur landbouspilpunte veroorsaak soos omskryf en verseker onder hierdie afdeling. Beskerm die besigheid se voertuie

          Motor Gespesifiseerd

Die Motorafdelings bied dekking vir ’n gebeurtenis of reeks gebeurtenisse wat uit een oorsaak voortspruit in verband waarmee skadeloosstelling met hierdie versekering verleen word.

          Motorvloot

Die Motorvloot bewoording moet saamgelees word met die Motor Algemeen bewoording Tensy anders aangedui, is die definisies, verpligte voorwaardes, spesifikie uitsluitings en klousules van die Motor Algemeen bewoording ook van toepassing op hierdie afdeling.

          Motor Bedryfsrisiko’s

Die Afdeling Motorindustrie risiko’s verleen versekeringsdekking vir motorhandelaars en ander verwante bedrywe, byvoorbeeld battery- en buitebandhandelaars, herstellers en duikkloppers teen die motor- en motoraanspreeklikheidsrisiko’s wat met die bedryf verband hou. Besigheid se versekering vir Ongevalle

          Groep Persoonlike Ongevalle

Hierdie afdeling verskaf dekking vir liggaamlke besering wat op toevallige, geweldadige, uitwendige en sigbare wyse veroorsaak word aan enige prinsipaal, vennoot, direkteur, of werknemer van die Versekerde soos in bylae gespesifiseer. Besigheid se aanspreeklikheidversekering

          Gemeenregtelike Aanspreeklikheid

Die Afdeling Gemeenregtelike Aanspreeklikheid bied dekking vir skadevergoeding, enige koste/onkoste wat die Versekerde regtens aanspreeklik word as gevolg van Besering of Skade in die loop van of in verband met die Besigheid.

          Werkgewersaanspreeklikheid

Hierdie afdeling bied dekking vir skadevergoeding waarvoor die Versekerde regtens aanspreeklik gehou word om te betaal as gevolg van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat ingevolge ’n diens- of vakleerlingskapkontrak in die Versekerde se diens is.

          Persoonlike Regsaanspreeklikheid

Die Afdeling Persoonlike Regsaanspreeklikheid verskaf dekking vir skadevergoeding waarvoor die Versekerde/MedeVersekerde regtens aanspreeklik sal word om te betaal in hul private hoedanigheid wat ontstaan weens Besering of Skade wat enige plek in die wêreld plaasvind.

          Persoonlike Sambreelaanspreeklikheid

Die Afdeling Persoonlike Sambreelaanspreeklikheid verleen aanvullende dekking bo en behalwe die dekking wat onder die Afdeling Persoonlike Regsaanspreeklikheid verleen word.

          Kommersiële Sambreeldekking

Die Afdeling Kommersiële Sambreelaanspreeklikheid verleen aanvullende dekking bo en behalwe die dekking wat verskaf word onder die Afdeling Openbare Aanspreeklikheid.

          Professionele Aanspreeklikheid

Die afdeling verskaf skadevergoeding waarvoor die Versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal as gevolg van enige werklike of beweerde (buiten as deur die Versekerde) nalatige optrede, fout of weglating gepleeg in die uitvoering van die Professionele Pligte. Besigheid se masjienerie, toerusting & vooraad

          Masjinerie breekskade

Die Afdeling Masjinerie Breekskade bied dekking vir enige onvoorsiene en skielike verlies van of skade aan die versekerde masjinerie insluitend ook skadeloosstelling vir verlies as gevolg van die onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van die masjinerie breekskade.

          Elektroniese Toerusting

Hierdie afdeling verskaf dekking vir fisieke verlies van of skade aan elektroniese toerusting (Onderafdeling A) soos beskryf in die polisbylae deur enige oorsaak wat nie spesifiek uitgesluit is nie. Dekking is ook uitgebrei om gevolglike verlies (Onderafdeling B) in te sluit wat tydens die versekeringstydperk gely is weens die verlies van of skade aan versekerde items.

          Verslegting van Voorraad

Die Afdeling Verslegting van Voorraad verleen dekking vir die verslegting, verrotting of besmetting van voorraad wat veroorsaak word deur onvoorsiene verlies van of skade aan Koelkamers. Onafhanklike Advies & Oplossings
PPS Investments | South African Unit Trusts | Tax-Free Investment | International Unit Trusts | Endowment Plan | Retirement Annuity | Preservation Fund | Living Annuity
ABSA Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
FNB  | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
Standard Bank Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
Nedbank Home Loans | Mortgage | Home Loan | Mortgage | Bond
NUUT! BEGRAFNISPOLIS
©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius  ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                                               -
Korttermynversekering Korttermynversekering verskaf beskerming vir jou waardevolle besittings en bates vir die dag wat jy ‘n onverwagse verlies of skade ly aan jou besittings. Wanneer jy die dag onverwagse skade of 'n verlies ly is dit belangrik dat jy die regte korttermynversekering het wat jou verlies of skade aanspreek soos wat jy sou verwag. Dit sal 'n baie groot skok vir enige versekerde wees as hy onder die indruk is dat hy voldoende verseker is om uit te vind hy is nie gedek is vir die bate of gebeurlikhede waarvoor hy gedink het hy is verseker nie of om op eisstadium uit te vind dat sy bybetaling is meer as wat die skade is wat hy gely het. Maak dus seker jy gebruik ervare adviseurs wat die diens aanbied  of versoek ‘n kwotasie vanaf die webblad en kry gemoedsrus dat ‘n voorkeur diensverskaffer jou sal skakel! beskerm jou Persoonlike Bates

          Voertuig

Dekking vir motors, motorfietse, klassieke voertuie, luukse voertuie, 4x4-voertuie, woonwaens, self- aangedrewe woonwa, sleepwaens, gholfkarretjies, gemotoriseerde grassnyers, inkopiekarretjies en gespesifiseerde bybehore.

          Eiendom

Dekking vir inhoud en geboue. Kliënte kan kies om inhoud op ’n bate allerisiko-grondslag te dek.

          Alle risiko’s

Ongespesifiseerde en gespesifiseerde allerisiko-dekking.

          Watervaartuig

Dekking vir romp, binneboordmotors, buiteboord- motors, ekstras, gespesifieerde bybehore en water- vaartuig-sleepwaens.

          Ongevalle

Persoonlike regsaanspreeklikheid, Uitgebreide persoonlike regsaanspreeklikheid, Regkoste en regs- uitgawes en Persoonlike ongevalle. beskerm die Besigheid se Eiendom

          Brand

Die Brandafdeling bied dekking vir geboue, inhoud, voorraad, huur en/of spesifieke items wat beskadig of vernietig word weens versekerde gevare, soos in die polisbylae beskryf.

          Geboue Omvattend

Die Afdeling Geboue Omvattend verskaf dekking teen skade aan eiendom veroorsaak deur versekerde gevare soos omskryf in die bylae, skade waarvoor die Versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal opvolgend tot die toevallige dood, liggaamlike besering of siekte van enige persoon (omskryf) en skade aan derde partye se eiendom wat voortspruit uit die Versekerde se eienaarskap daarvan.

          Kantoorinhoud

Die Afdeling Kantoorinhoud verskaf dekking teen skade aan inhoud en dokumente veroorsaak deur versekerde gevare soos in die bylae as ingesluit vermeld en skade aan dokumente of verlies daarvan waarvoor die Versekerde wetlik aanspreeklik gehou kan word, asook dekking vir verhoogde bedryfskostes en huurgeld as gevolg van skade aan inhoud.

          Sake-onderbreking

Die Afdeling Sakeonderbreking verskaf dekking vir verlies volgende op onderbreking of inmenging met die besigheid as gevolg van skade aan eiendom veroorsaak deur versekerde gevare soos omskryf.

          Rekeninge Ontvangbaar

Hierdie afdeling verskaf dekking vir verlies van of skade aan die versekerde se rekeningboeke of ander besigheids- of rekordboeke as gevolg waarvan die versekerde nie in staat is om die uitstaande debietsaldo’s wat ten volle of gedeeltelik aan hom verskuldig is, na te spoor of vas te stel nie.

          Diefstal

Hierdie afdeling verskaf dekking vir verlies van of skade aan al die inhoud van enige versekerde gebou weens diefstal wat met kragdadige en gewelddadige betreding tot of verlating van sodanige gebou gepaardgaan.

          Geld

Geldafdeling gee dekking vir verlies of skade aan geld soos gedefinieer.

          Glas

Hierdie afdeling bied dekking vir die verlies van of skade aan interne en eksterne glas, letterskilderwerk en die behandeling daarvan.

          Getrouheid

Hierdie afdeling verskaf dekking vir verlies van geld en/of ander eiendom wat gesteel is deur ‘n werknemer van die Versekerde, sowel as vir direkte finansiële verlies deur die Versekerde gelei as gevolg van bedrog of oneerlikheid van ‘n werknemer van die Versekerde.

          Goedere in transito

Goedere in transito afdeling maak voorsiening vir verlies van of skade aan die hele of ‘n deel van die eiendom wat in die bylae beskryf word en aan die versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik is, as gevolg van ‘n ongeval of teespoed, in die loop van transito.

          Sake Alle Risiko’s

Die afdeling verskaf dekking vir verlies van of skade aan eiendom soos in die polisbylae beskryf deur enige ongeval of teëspoed wat nie andersins uitgesluit is nie.

          Toevallige Skade

Die Afdeling Toevallige Skade bied dekking vir toevallige fisieke verlies van of skade aan die Versekerde Eiendom by of in die omgewing van die perseel wat nie andersins verseker is nie, of waarvoor versekering nie beskikbaar is nie soos beskryf onder Omskrewe Gebeurtenisse.

          Persoonlike Alle Risiko’s

Hierdie afdeling bied dekking vir verlies van of skade aan persoonlike eiendom soos omskryf in die polisbylae deur enige ongeval of teëspoed wat nie andersins uitgesluit is nie.

          Huiseienaars

Die Afdeling Huiseienaars verskaf dekking vir verlies van of skade aan eiendom veroorsaak deur die versekerde gevare soos omskryf in die bylae.

          Huisbewoners

Die Afdeling Huisbewoners verskaf dekking vir verlies van of skade aan ‘n gedeelte van of totale inhoud soos omskryf in die polisbylae.

          Grasperke en Besproeiingstelsels

Die afdeling verskaf dekking vir skade aan grasperke en besproeiingstelsels asook aanspreeklikheid deur landbouspilpunte veroorsaak soos omskryf en verseker onder hierdie afdeling. beskerm die Besigheid se voetuie

          Motor Gespesifiseerd

Die Motorafdelings bied dekking vir ’n gebeurtenis of reeks gebeurtenisse wat uit een oorsaak voortspruit in verband waarmee skadeloosstelling met hierdie versekering verleen word.

          Motorvloot

Die Motorvloot bewoording moet saamgelees word met die Motor Algemeen bewoording Tensy anders aangedui, is die definisies, verpligte voorwaardes, spesifikie uitsluitings en klousules van die Motor Algemeen bewoording ook van toepassing op hierdie afdeling.

          Motor Bedryfsrisiko’s

Die Afdeling Motorindustrie risiko’s verleen versekeringsdekking vir motorhandelaars en ander verwante bedrywe, byvoorbeeld battery- en buitebandhandelaars, herstellers en duikkloppers teen die motor- en motoraanspreeklikheidsrisiko’s wat met die bedryf verband hou. beskerm die Besigheid @ Ongevalle

          Groep Persoonlike Ongevalle

Hierdie afdeling verskaf dekking vir liggaamlke besering wat op toevallige, geweldadige, uitwendige en sigbare wyse veroorsaak word aan enige prinsipaal, vennoot, direkteur, of werknemer van die Versekerde soos in bylae gespesifiseer. beskerm die Besigheid @ Aanspreeklikheid

          Gemeenregtelike

          Aanspreeklikheid

Die Afdeling Gemeenregtelike Aanspreeklikheid bied dekking vir skadevergoeding, enige koste/onkoste wat die Versekerde regtens aanspreeklik word as gevolg van Besering of Skade in die loop van of in verband met die Besigheid.

          Werkgewersaanspreeklikheid

Hierdie afdeling bied dekking vir skadevergoeding waarvoor die Versekerde regtens aanspreeklik gehou word om te betaal as gevolg van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat ingevolge ’n diens- of vakleerlingskapkontrak in die Versekerde se diens is.

          Persoonlike

          Regsaanspreeklikheid

Die Afdeling Persoonlike Regsaanspreeklikheid verskaf dekking vir skadevergoeding waarvoor die Versekerde/MedeVersekerde regtens aanspreeklik sal word om te betaal in hul private hoedanigheid wat ontstaan weens Besering of Skade wat enige plek in die wêreld plaasvind.

          Persoonlike Sambreel-

          aanspreeklikheid

Die Afdeling Persoonlike Sambreelaanspreeklikheid verleen aanvullende dekking bo en behalwe die dekking wat onder die Afdeling Persoonlike Regsaanspreeklikheid verleen word.

          Kommersiële

          Sambreeldekking

Die Afdeling Kommersiële Sambreelaanspreeklikheid verleen aanvullende dekking bo en behalwe die dekking wat verskaf word onder die Afdeling Openbare Aanspreeklikheid.

          Professionele Aanspreeklikheid

Die afdeling verskaf skadevergoeding waarvoor die Versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal as gevolg van enige werklike of beweerde (buiten as deur die Versekerde) nalatige optrede, fout of weglating gepleeg in die uitvoering van die Professionele Pligte. beskerm die Besigheid se masjienerie, toerusting & vooraad

          Masjinerie breekskade

Die Afdeling Masjinerie Breekskade bied dekking vir enige onvoorsiene en skielike verlies van of skade aan die versekerde masjinerie insluitend ook skadeloosstelling vir verlies as gevolg van die onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van die masjinerie breekskade.

          Elektroniese Toerusting

Hierdie afdeling verskaf dekking vir fisieke verlies van of skade aan elektroniese toerusting (Onderafdeling A) soos beskryf in die polisbylae deur enige oorsaak wat nie spesifiek uitgesluit is nie. Dekking is ook uitgebrei om gevolglike verlies (Onderafdeling B) in te sluit wat tydens die versekeringstydperk gely is weens die verlies van of skade aan versekerde items.

          Verslegting van Voorraad

Die Afdeling Verslegting van Voorraad verleen dekking vir die verslegting, verrotting of besmetting van voorraad wat veroorsaak word deur onvoorsiene verlies van of skade aan Koelkamers. Onafhanklike Advies
Korttermynversekering vir die Individu en Besighede
Korttermynversekering vir die Individu en Besighede Korttermynversekering vir die Individu en Besighede Korttermynversekering vir die Individu en Besighede DOEN_M Korttermynversekering vir die Individu en Besighede Korttermynversekering vir die Individu en Besighede