©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                     

PlanDirek

jou onafhanklike oplossing
Kry ‘n groot handelsnaam  versekering kwotasie! Indien jy ernstig is om ‘n kwaliteit korttermynversekering oplossing te vind met die gemoedsrus dat dit ‘n kwaliteit produk is, is jy op die regte plek. Ek sal vir jou slegs kwotasies reël vanaf groot handelsnaam produkverskaffers wat nie net op die premies en kontant terug fokus nie, maar ook op die kwaliteit definisies van voordele, die terme & voorwaardes, uitsluitings, ens. Volg die stappe hieronder en vind die korttermynversekering wat vir jou sal werk: STAP 1:  Kry jou dokumente reg:

Indien jy nie huidiglik versekering het nie:

  Druk die magtigingsvorm en voltooi dit: (Jy sal dit vir my moet aanstuur om vir my toestemming te gee om met die verskaffers te kan onderhandel om vir jou goeie versekering vir jou te kan fasiliteer!)

Indien jy reeds versekering het moet jy:

            Druk magtigingsbrief hierbo en voltooi dit. (Jy sal dit vir my moet aanstuur om vir my toestemming te gee om met die verskaffers te kan onderhandel om vir jou goeie versekering vir jou te kan fasiliteer!)           Kry ook jou huidige skedule gereed om aan my te stuur. (Ek het dit nodig om te verseker dat ek vir jou soortgelyke of beter voordele kan vind!) Bg. dokumente kan in STAP 3 aan die vorm geheg moet word voordat dit gestuur word, anders kan jy, indien jy dit sou verkies, die dokumente apart stuur per e-pos aan admin@plandirek.co.za 
Kry ‘n kwotasie ...
Onafhanklike Advies & Oplossings
1 1 Santam: Korttermynversekering vir die individu & vir die besigheid. Discovery Insure: Korttermynversekering vir die individu. Auto & General: Korttermynversekering vir die individu & vir die besigheid. Mutual & Federal: Korttermynversekering vir die individu & vir die besigheid. Momentum STI: Korttermynversekering vir die individu & vir die besigheid. CIB: Korttermynversekering vir die individu & vir die besigheid. Virseker: Korttermynversekering vir die individu & vir die besigheid. PPS Korttermynversekering vir die professionele individu. 1 1 2 2
©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius  ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                                               -
Korttermynversekering

Kry ‘n Kwotasie

                   

Groot handelsnaam korttermynversekering kwotasies! Indien jy ernstig is om ‘n kwaliteit korttermyn- versekering oplossing te vind met die gemoedsrus dat dit ‘n kwaliteit produk is, is jy op die regte plek. Ek sal vir jou slegs kwotasies reël vanaf groot handelsnaam produkverskaffers wat nie net op die premies en kontant terug fokus nie, maar ook op die kwaliteit definisies van voordele, die terme & voorwaardes, uitsluitings, ens. Volg die stappe hieronder en vind die korttermynversekering wat vir jou sal werk: STAP 1:  Kry jou dokumente reg:

Indien jy nie huidiglik versekering

het nie:

            Druk die magtigingsvorm en voltooi dit: (Jy sal dit vir my moet aanstuur om vir my toestemming te gee om met die verskaffers te kan onderhandel om vir jou goeie versekering vir jou te kan fasiliteer!)  

Indien jy reeds versekering het moet

jy:

            Druk magtigingsbrief hierbo en voltooi dit. (Jy sal dit vir my moet aanstuur om vir my toestemming te gee om met die verskaffers te kan onderhandel om vir jou goeie versekering vir jou te kan fasiliteer!)             Kry ook jou huidige skedule gereed om aan my te stuur. (Ek het dit nodig om te verseker dat ek vir jou soortgelyke of beter voordele kan vind!)   * Wanner jy die magtiging gestuur het kan die makelaar dit ook aanvra by die betrokke versekeraar. Bg. dokumente sal in STAP 3 aan die vorm geheg moet word voordat dit gestuur word anders kan jy, indien jy verkies, die dokumente apart stuur per e-pos na na admin@plandirek.co.za  Onafhanklike Advies     
1 1 1 1 2 2

PlanDirek

jou onafhanklike oplossing