©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.
PlanDirek
jou onafhanklike oplossing
Jou vorm is suksesvol versend na PlanDirek:
DOEN_MY_SPAAR_SOMME
Jou vorm is suksesvol versend na PlanDirek. Indien jou versoek van so ‘n aard is dat dit ‘n reaksie vereis of
benodig, sal ‘n finansiëledienste beplanner binnekort met jou in verbinding tree.
Het jy al gekyk of jy nie dalk die antwoord of inligting kan kry deur die skakels op die regterkant van die bladsy te
volg nie?
* Terme & Voorwaardes wanneer jy inligting of advies versoek:
Hierdie webblad se doel is om vir gebruikers van finansiëledienste te help om kontak te maak met ervare finansiële adviseurs wat advies kan
en mag gee, om inligting te bekom sodat hulle ingeligte besluite sal kan neem, berekeninge te laat doen om unieke behoeftes te kwantifiseer,
belangrikheid van advies te beklemtoon en/of te help om ‘n afspraak te maak met gekwalifiseerde, onafhanklike en ervare finansiële
adviseur te kry. Deur die webblad te gebruik en van die beplanners of adviseurs se dienste te gebruik kan jy gemoedsrus hê dat ‘n unieke
oplossing vir jou unieke finansiëledienste behoefte sal kan vind.
Hou asb. in gedagte dat hierdie webblad deur onafhanklike, gekwalifiseerde en professionele finansiële adviseurs beman wat nie salarisse
verdien nie maar fooie en / of kommissie verdien vir die dienste wat hul lewer. Die finansiële adviseurs kan nie, en sal nie betrokke raak in
dispute of klagtes oor maatskappye / produkte / dienste wat nie deur hulself gelewer is nie, of indien u nie bereid is om die adviseur wat u
moet bystaan, aan te stel as u dienslewerende adviseur nie.
Verder moet jy asb. ook kennis neem dat die adviseur graag almal sal wil help en bystaan met hulle versoeke. Alle gebruikers van hierdie
aanlyndiens se versoeke, vlak van kennis van die onderwerp en sekere tipe transaksies is van so ‘n aard dat dit net nie koste effektief of
prakties moontlik is om sulke oplossing aanlyn te probeer af te handel nie en sal jy in sulke omstandighede bereid moet wees om ‘n adviseur
te ontmoet.
Onafhanklike Advies & Oplossings